You are here: Home Snoepie

Wit Olifante

Snoepie

"Free range" plaaseiers

R15 per dosyn (solank henne lus is vir le)

Julle het nognie sulke happy hoenders gesien soos die henne wat die heerlike eiers le nie! Die eienaar van die henne is 'n persoonlike BoesemBuddies vriendin en haar hoenders loop die werf vol agter haar aan.

OUTYDSE GEMMERKOEKIES

Hierdie "afgetrede gemmerkoekie-fabriek" bak die heerlikste gemmerkoekies @ R25 per sakkie. 
Die "Gemmerkoekie Fabriek" is in November weer aktief wees.  Plaas dus julle bestellings vroegtydig vir die komende vakansie en  Kersseisoen.  Die koekies sal gedurende die eerste week van Desember in Malmesbury afgelewer word.

Proe is glo!  Gaan lees gerus by gasteboek..

 

Add comment


Security code
Refresh

Social Bookmarking

Add this page to Blinklist Add this page to Del.icoi.us Add this page to Digg Add this page to Facebook Add this page to Furl Add this page to Google Add this page to Ma.Gnolia Add this page to Newsvine Add this page to Reddit Add this page to StumbleUpon Add this page to Technorati Add this page to Yahoo

wit-olifant5

Kontak Ons

René van der Merwe

082 773 9621

rene@boesembuddies.co.za

Anel Horne

083 321 7184

anel@boesembuddies.co.za

RSS Feeds