Roof Rack
Ek soek 'n roof rack vir 'n Fortuner. As julle dalk een het, laat weet asseblief die BoesemBuddie span!
"Nerf-af" Houttafel
Ons soek 'n 4-6 sitplek nerf-af-houttafel vir 'n stoep.
"Formica" tafel
Ons soek 'n ou formica tafel. Soos die soort wat in ons ma's en oumas se kombuise gestaan het. Enige kleur, maar verkieslik 6 sitplek.
"Formica" Sideboard
Ons soek 'n ou Formica Sideboard. Van daardie met die skuifruitjies en die hakkies waaraan die koppies hang. Kleur is van geen belang en hy kan maar klein wees.
Pappegaai-hok
Oprah is 'n baie vriendelike pappegaai wat Paasnaweek saam met haar familie see toe gaan. Oprah en haar familie is dringend op soek na 'n lekker ruim hok met stainless steel bakkies vir Oprah om bo-op te sit en in te bly by die see.
Kitaar
'n Baie telentvolle engel-stem soek dringend 'n kitaar om te speel wanneer sy sing.
Buite Pophuis
Ons soek 'n pragtige buite-pophuis vir 'n pragtige dogtertjie
Ou Kas
Iemand soek 'n ou kas vir pakplek vir haar tiener seun se "stuff". Hy kan maar oud wees, sy sal hom self mooimaak! Hangkas kan ook werk of 'n groterige laaikas.
Boekrak
Nuwe intrekkers soek 'n boekrak vir hul kantoor by die huis.
Ons Soek











Wit Olifante