Wit Olifante
Dons-Dons vat een vir die span.
“Niggie-goed gaan trou!” skreeu ek vir skoonsus oor die telefoon.  “Met wie?” hou skoonsus haar nog snaaks.  Dis hoe die hele storie van Dons-Dons begin het.
Maar om die storie ten volle te verstaan, sal ek eers moet verduidelik wie Dons-Dons is en hoe hy in die prentjie pas.
Read more...
Sober Uil, die veld muis en die wit olifant
Sober Uil is my en Skoonsus se neef.  Hy het homself die naam besorg in sy “storm-en-drang-jare” op Stellenbosch.  Hy’t na sy ouers as die Uile begin verwys aangesien hulle hom snags, as hy van wie weet waar af by die huis kom, soos uile op die bed se styl vir hom sit en wag het.  Dan het hulle, met koel ronde oe vir hom gese: “Hoe-hoe laat is dit?”
So het die res van die familie toe later vir elke Uil sy eie naam gegee.  Sy ma is Nonnietjies Uil, sy pa, Hoof Uil en hy…Sober Uil.
Sober Uil is baie geliefd en het ‘n baie mooi persoonlikheid, maar is eers tot sosiaal aanvaarbaar getem toe hy sy vrou ontmoet het.  Al het ons hom almal met ons hele harte lief, moet almal naby aan hom, erken dat hy ‘n ligte vorm van die een of ander soort obsesiewe afwyking het…
Read more...
NorthStars word wit olifante
Die BoesemBuddies het ’n engelse vriendin.   Sy het onlangs saam met haar gesin getrek na ’n klein  dorpie.  Haar kinders is nog in die laerskool en omdat hulle Engelssprekend is maak hulle moeilik maatjies in die oorwegend Afrikaanse omgewing.  Daarom besluit sy en haar man toe om hulle by die privaat skool op die nuwe dorp in te skryf aangesien daar darm nog ‘n paar engels sprekende maatjies is.
Maar omdat engelse vriendin nuut is en seker ook omdat sy engelssprekend is, leer sy self ook nie baie mense ken binne die eerste maand en ‘n half van die jaar nie.  Sy gesels dus maar elke oggend met die skoolsekretaresse ‘n paar woorde en so hulle raak goed bevriend.
Een oggend vertel sekretaresse vir haar van die fondsinsameling wat die skool elke jaar hou, waarin die ouers teen mekaar netbal speel.  Hulle oefen net een keer voor die groot dag en dit is regtig elke jaar groot pret!
Read more...
'n Huisie met 'n hart
Ek en skoonsus kry onlangs ’n “lead” vir ‘n ou tafel wat een van ons BoesemBuddies vriendinne soek.  Ons besluit om te gaan inspeksie hou laat een Donderdag middag.
Die pad na die plaas lei ons deur die mooiste gedeelte van Malmesbury wat meeste mense nog nie gesien het nie.  Die plaas lê diep in die klowe van die Paardeberg.
Read more...
Die keer met die aandrokke..
Baie maande terug, in BoesemBuddies se “word-by-mouth” dae, kry ek en skoonsus ’n klomp aandrokke om te verkoop.  Regtig mooi rokke wat van ’n boetiek in die Kaap wat toegemaak het en al die rokke teen ’n skamele R300 per stuk verkoop.
Ons het in daardie tyd nog maar net so tussen ons kennise en vriende gekoop en verkoop, maar met die pragtige rokke moes ons toe ons tegnologiese kant bietjie verken. Ons besluit toe om die rokke af te neem en per e-pos te adverteer.  Die enigste ding was dat ons ‘n bietjie gedruk was vir tyd, want die matriekafskeid was om die draai en omdat dit die laaste stock in die winkel was, was dit almal klein nommertjies, so matriek meisies was ons teikenmark!
Read more...
Die keer met die aandrokke..
Baie maande terug, in BoesemBuddies se “word-by-mouth” dae, kry ek en skoonsus ’n klomp aandrokke om te verkoop.  Regtig mooi rokke wat van ’n boetiek in die Kaap wat toegemaak het en al die rokke teen ’n skamele R300 per stuk verkoop.
Ons het in daardie tyd nog maar net so tussen ons kennise en vriende gekoop en verkoop, maar met die pragtige rokke moes ons toe ons tegnologiese kant bietjie verken.  Ons besluit  toe om die rokke af te neem en per e-pos te adverteer.  Die enigste ding was dat ons ‘n bietjie gedruk was vir tyd, want die matriekafskeid was om die draai en omdat dit die laaste stock in die winkel was, was dit almal klein nommertjies, so matriek meisies was ons teikenmark!
Read more...
Die Huisie met die hart
Ek en skoonsus kry onlangs ’n “lead” vir ‘n ou tafel wat een van ons BoesemBuddies vriendinne soek.  Ons besluit om te gaan inspeksie hou laat een Donderdag middag.
Die pad na die plaas lei ons deur die mooiste gedeelte van Malmesbury wat meeste mense nog nie gesien het nie.  Die plaas lê diep in die klowe van die Paardeberg.
So ry ons op die growwe grondpad en sit en vergaap ons aan die omgewing. Plek-plek staan werkershuisies van die verskillende plase langs die pad. Dit was al skemer, maar my oog vang een van die huisies en ek wys vir skoonsus.
Daar staan 4 eenderse, wit (dit was in elk geval eens op ’n tyd wit) huisies.  Klein, met net een deur. Vierkantig, regop en verwaarloos.  Die vêrste een se vensters is uitgegooi en die bossies en droëe gras groei tot teen sy mure.  Die tweede vêrste een het ’n bruin bo-deur en ’n groen onder-deur en een van die dakplate is duidelik na die tyd vervang met een van ’n ander kleur en grote.  Die huisie naaste aan die pad se een trappie is half afgebreek en die stukke sement en bakstene lê  tussen die bossies en gras voor die huis.
Maar die tweede huisie staan kop en skouers bo sy verwaarloosde bure uit.  Sy verf is net so verweer.  Die bossies en gras groei ook tot teen sy mure.  Sy vensterrame se verf dop ook af. Maar op sy voordeur hang ’n reuse geroeste draad hart.  Dit is ’n breë gevlegte hart.  Wie dit ook al gemaak het, het baie tyd en moeite daarin gesit.
Die gesig van die hart op die deur van ’n erg verwaarloosde huisie langs die grondpad, was so onverwags dat ek en skoonsus lank daaroor gepraat het.
Die mense wat daar woon is nie die tipe mense wat geld aan geroeste draad harte sal spandeer nie.  Dis nie ryk mense nie. Dis gewone plaaswerkers.  Dus  neem ons aan dis self gemaak.  Dit beteken een van die volgende dinge, het ek en skoonsus gefilosofeer:
1.                    iemand in daardie huis is lief genoeg vir mooi goed om die moeite te doen om ‘n reuse draad hart op sy vervalle hout deur te hang ten spyte van die “obvious” probleme wat hy/sy het.
iemand in daardie huis het iemand wat hom/haar  lief genoeg het om vir hom/haar ’n hart te vleg van geroeste draad.
Hoe dit ook al sy, daardie huisie dra die merk van liefde.
Ons het toe nie die tafel gekry nie, maar ek en skoonsus stem saam dat ons daardie klein huisie met die groot hart altyd sal onthou...
Die keer met die aandrokke
Baie maande terug, in BoesemBuddies se “word-by-mouth” dae, kry ek en skoonsus ’n klomp aandrokke om te verkoop.  Regtig mooi rokke wat van ’n boetiek in die Kaap wat toegemaak het en al die rokke teen ’n skamele R300 per stuk verkoop.
Ons het in daardie tyd nog maar net so tussen ons kennise en vriende gekoop en verkoop, maar met die pragtige rokke moes ons toe ons tegnologiese kant bietjie verken en ons besluit om die rokke af te neem en per e-pos te adverteer.  Die enigste ding was dat ons ‘n bietjie gedruk was vir tyd, want die matriekafskeid was om die draai en omdat dit die laaste stock in die winkel was, was dit almal klein nommertjies, so matriek meisies was ons teikenmark!
Ons moes die e-pos so gou as moontlik uitkry. So ons maak toe ’n datum vas en reël dat iemand na die kinders kyk tot die mans by die huis kom. Ek verneem toe na ‘n model wat vir “blootstelling” sal werk. ‘n Pragtige nr. 32 matriekmeisie en ek boek haar vir die Woensdag middag om 3 uur.  Maar omdat die woord “boesem” in ons naam voorkom, is die model se ma toe ‘n bietjie skrikkerig om haar onskuldige dogter aan die onbekende bloot te stel en ons model trek kop uit op die middag van die “shoot”.  Die foto’s moes dieselfde aand nog op die nuusbrief gelaai en uitgestuur word. Wat nou?
Daar sit ek en skoonsus toe met die langlens digitale kamara (wat ons moes leer werk) en die rail met die pragtige rokke en geen mens om dit voor aan te trek nie.  Ons kon dit seker self aantrek en mekaar afneem, maar die idee was nie om ’n snaakse e-pos uit te stuur nie, ons wou die goed verkoop!  Ons sit nog so en verloor die daglig by die swembad terwyl ons moedeloos deur ons kleiner geboude kennise gaan toe die deurklokkie lui.
Dis toe ‘n vriendin wat ‘n tweedehandse golfstel kom haal wat sy gekoop het.  Ek en skoonsus kyk na mekaar en ...TING!...gaan die lig by ons aan, want dis ons enigste vriendin wat nog haar hoërskool lyf het en met haar lang blonde hare, is sy perfek ...as ons haar net kan oortuig, want sy weet nie sy is mooi nie en sy is beskimmeld.
Voor ons nog die deur oop het, het ek en skoonsus klaar ons plan van aksie agtermekaar.
“Is julle mal?” skree sy. “Nooit sal ek dit doen nie! Vergeet dit! Ek is in elk geval haastig!  My man se mond is klaar dik oor hy na die kinders moet kyk.”
“Asseblief, net een of twee rokke, dit sal nie lank vat nie!” smeek ons, maar mooi vriendin weier soos ‘n steeks donkie.
Dis skoonsus wat die bottel witwyn oopmaak terwylek die golfstel wat ons vir weke vir haar gesoek het as troefkaart gebruik.  Na vyf minute se onderhandelinge oor ‘n verlaagde prys en ons belofte dat geen foto’s die wêreld sal ingestuur word sonder haar goedkeuring nie, verdwyn ons model in die studeerkamer met die eerste aandrok op die hanger.
Toe sy uitkom, hou ons minder van haar.  Sy lyk stunning!  Ons vat elke man ’n sluk wyn en veral mooi vriendin se glas sak vinnig voor die eerste beeld verewig word.
Maar dis al te donker buite en ons neem haar binne die huis op die trap af, maar nog is die foto’s te donker.
Mooi vriendin was aan die begin haastig, maar raak dit na die glasie witwyn met ons eens dat ons dit liewer ordentlik moet doen. Ons moet erens ‘n lig genoeg kol in die huis kry.  Dis toe dat ek die plan kry om  skoonsus se staanlamp in die sitkamer se lampskerm af te skroef en mooi vriendin onder die downlight in die stitkamer te laat staan langs ’n barstoeltjie met ’n bedlamie op.
Toe trek ek die kragdraad van die staanlamp so vêr as moontlik aan mooi vriendin en rig die ontblote warm bulp soos ’n swaard op haar.
“Sorg net dat jy nie die bulp en die barstoel inkry nie.” sê ek vir skoonsus.  “En maak gou, my knieë kry seer van so sit.”
“Ek weet nie hoe om te lyk nie!” se mooi vriendin en vat nog ‘n sluk wyn.
“Trek net jou maag in en druk jou tong teen jou verhemelte vas as jy glimlag.  Dit vat mens se dubbelken weg.” se skoonsus.
En met hierdie waardevolle raad, word daar toe ‘n model, fotograaf en beligtingsingenieur gebore!
Mooi vriendin  glimlag met haar tong teen haar verhemelte, ek sit lê in ’n twyfelagtige posisie met die staanlamp gevaarlik naby aan mooi vriendin en skoonsus flits soos ‘n professionele fotograaf van alle kante terwyl sy deurlopend die model se lof besing.  Na elke rok, help ons vir mooi vriendin in die volgende rok in en hang die vorige netjies terug op die hanger.
Ons het die golfstel teen kosprys aan daardie vrou vekoop daardie aand, maar ons het haar in al die nr. 32 rokke afgeneem en die e-mail is daardie selfde aand nog uit!
Die dik monde van ons mans toe ons  lank verby donker by die huis kom, was alles die moeite werd, want ons het geweet:  al verkoop ons nie een van daardie rokke nie sal ons altyd onthou hoe seer ons maagspiere was van lag by BoesemBuddies se eerste amptelike “photo shoot.”
Gasteboek
Resources
Growing Paper is a handmade paper making company
Growing Paper is a handmade paper making company and suppliers of products like cards, invitations, gift tags, calendars, wedding and promotional items.
Growing Handmade Paper Company Resources
Website Design
Website Design, Personalized Email, Domain Registration, Website Hosting
Website Design Resources
Professional Debt Consulting
Professional Debt Counseling Company
Professional Debt Counseling Resources
2010 World Cup Accommodation in South Africa
We provide accommodation with local families in South Africa to give the international traveler the best African experience.
2010 World Cup Accommodation in South Africa Resources
EFT - Teufelberger TEWE Baler Twine suppliers in South Africa
EFT is local suppliers of Teufelberger TEWE Baler Twine which has been producing the best quality polypropylene baler twine for the past 25 years.
EFT - Teufelberger TEWE Baler Twine suppliers in South Africa Resources
Diamond Dealers
Diamond Dealers
Diamond Dealers Resources
Struisbaai Self Catering Accommodation in South Africa
Struisbaai accommodation is a self catering duplex apartment situated on the magnificent Indian Ocean in South Africa
Struisbaai accommodation Resouces
Preserves
Nuweland strive to make quality preserves and wine in the traditional way without preservatives and additives. Nuweland only use quality products in our jars and bottles.
Preserves Wine Resources
Mobile Industrial Sandblasting Service
Swartland Sandblasting has been in business for the past 15 years. The operation is mobile. We can therefore offer a service anywhere.
Mobile Industrial Sandblasting Service Resources
West Coast Accommodation
West Coast Accommodation in the Western Cape of South Africa will help you find the best holiday, self catering, hotels and guest house accommodations.
West Coast Accommodation Resources
Catering Supplies
Catering Supplies
Basson Louw Eiendomme
Basson Louw Eiendomme
Basson Louw Recources
Afrikaans Online Blog
Afrikaans Online Blog
Afrikaans Online Blog Resources
Life Coaching
Life Coaching with a Professional Life Coach offers a personal improvement program for those who want to achieve more with their life
Life coaching Resources
Wicus van der Merwe
Wicus van der Merwe
Wicus van der Merwe resources
Belasting Dienste
Van Zyl Vennote Belasting Dienste
Belasting Dienste Resources
Business consulting, training, development and motivational speakers.
Become your own brand enliven dharma in your personal life, business and community, with Enlivening Dharma consulting you will never go wrong!
Business consulting, training, development and motivational speakers Resources
Online Herbalife Products Distributors in South Africa
We are Herbalife products distributors in South Africa. Buy Herbalife shake, thermojetics, protein ect. online to help with your weight loss diet.
Online Herbalife products distributors South Africa Resources
Road Construction
General road construction company
Road Construction Recources
The best professional wedding photography in the Western Cape
Jirah Photography is one of the best professional children, landscapes, architectures, macro, pets and wedding photography in the Western Cape.
The best professional wedding photography in the Western Cape Resources
Wit Olifante
Wit Olifante. Welkom by Boesembuddies wit olifant uitverkoping.  Indien jy ontslae wil raak van jou wit olifante, kontak die boesembuddies trawante!
Wit Olifant Resources
Jacob's Quest
Jacob's Quest
Jacob's Quest Resources
Greenacres Group of Companies
Greenacres Holdings (Pty) Ltd is a family owned and managed business under the leadership of Des Green (company founder) and the Board of Directors.
Greenacres Group of Companies Resources
Malmesbury Eiendomme
Top Properties/Eiendomme is the oldest established independent estate agency in Malmesbury, Western Cape.
Malmesbury Eiendomme Resources
Laerskool Swartland
Swartland Primary School
Laerskool Swartland Resources
Joomla SEO Tips
Joomla seo tips website will show you how to improve your Joomla 1.5 search engine optimization and increase your Google ranking with good sef content
Joomla SEO Tips Resources
Dormer Sheep
Nuweland Dormers had good results in slaughter lamb competitions and sells rams as well as ewes. We are a member of the Dormer Sheep Breeders Society.
Dormer Sheep Resources
Find property, accommodation or a business in the Swartland Fast!
With SwartlandHome business directory you can find any business, accommodation or  property in the Swartland with our online listing service.
Find property, accommodation or a business in the Swartland Fast! Resources
Schoeman & Dickason
Schoeman & Dickason
Schoeman & Dickason Resources
Free daily obituaries and death notices
Search online for daily obituaries and death notices, or you can write an obituary for a loved one for free.
Free daily obituaries and death notices resources
Stepping Stone
Your pathway to a better future!
Stepping Stone Resources
Invest in JSE
The Roberts Approach is stock selection strategy on the JSE
Invest in JSE Resources
Job Recruitment Agency
Carpediem Recruitment is a job recruitment agency in Paarl Western Cape
Job Recruitment Agency Resources
World Focus
World Focus this is a unique way to make Money and Boost your Cash flow on a daily basis.
World Focus Resources
Figfun Fig Preserves
Figfun fig Preserves is homemade preserves from Porterville in the Western Cape
Figfun fig preserves Resources